Philippians (Filippense) 2:10-11
AFRIKAANS: 1983 Translation Bible
10 sodat in die Naam van Jesus elkeen wat in die hemel en op die aarde en onder die aarde is, die knie sou buig,
11 en elke tong sou erken: “Jesus Christus is Here!” tot eer van God die Vader.
No comments:
Post a Comment