Tuesday, May 29, 2012

Matthew (Matteus) 6:9-13 AFRIKAANS: 1983 Translation Bible



Matthew (Matteus) 6:9-13
AFRIKAANS: 1983 Translation Bible
9 “So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word;
10 laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
11 Gee ons vandag ons daaglikse brood;
12 en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree;
13 en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.

No comments:

Post a Comment