Showing posts with label AFRIKAANS: Bybel vir Almal (ABA). Show all posts
Showing posts with label AFRIKAANS: Bybel vir Almal (ABA). Show all posts

Thursday, January 12, 2012

Matthew (Matteus) 5:10 AFRIKAANS: Bybel vir Almal (ABA)


Matthew (Matteus) 5:10
AFRIKAANS: Bybel vir Almal (ABA)
10 Wanneer mense doen wat God wil hê, en ander mense doen
slegte dinge aan hulle, dan is hulle gelukkige mense.
God wat in die hemel is, is hulle Koning.

Wednesday, November 23, 2011

1 Chronicles (1 Kronieke) 16:34 AFRIKAANS: Bybel vir Almal (ABA)


1 Chronicles (1 Kronieke) 16:34
AFRIKAANS: Bybel vir Almal (ABA)
34  Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed,
ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.