Showing posts with label AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel. Show all posts
Showing posts with label AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel. Show all posts

Tuesday, May 29, 2012

Matthew (Matteus) 6:9-13 AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel



Matthew (Matteus) 6:9-13
AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel
9 "Hier is 'n voorbeeld hoe jy moet bid:
Ons Vader in die hemel, laat almal op aarde groot eerbied vir u heilige Naam hê.
10 Laat u nuwe wêreld tog gou aanbreek. Almal in die hemel doen wat U sê. Gee dat almal hier op die aarde ook doen wat U wil hê.
11 Gee ons vandag genoeg om van te leef.
12 Vergeef ons waar ons nie doen wat U van ons vra nie, net soos ons ander mense vergeef wat nie reg teenoor ons optree nie.
13 Help ons om nooit te swig voor versoekings nie, en pas ons op wanneer die duiwel ons wil verlei om verkeerde dinge te doen.

Thursday, January 12, 2012

Matthew (Matteus) 5:10 AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel


Matthew (Matteus) 5:10
AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel
10 "Gelukkig is almal wat deur ander mense beledig en vervolg word omdat hulle doen wat God vra. Hy sal sorg dat daar vir hulle plek is in sy nuwe wêreld.

Wednesday, November 23, 2011

Thursday, September 29, 2011

Philippians (Filippense) 2:10-11 AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel


Philippians (Filippense) 2:10-11
AFRIKAANS: Die Boodskap Bybel
10 Net mooi almal sal voor die grote Christus moet buig, maak nie saak wie hulle is of waar hulle vandaan kom nie. Selfs dié wat lankal dood is, sal voor Jesus moet buig.
11 Hulle almal sal met oortuiging vir mekaar sê: "Jesus Christus is die Here." So sal almal ook besef hoe groot en belangrik God die Vader is.