Matthew (Matteus) 6:9-13
AFRIKAANS: Nuwe Lewende Vertaling Bible
9 Bid
dan soos volg:
Ons Vader
in die hemel,
laat u Naam
geheilig word.
10 Laat
u koninkryk kom.
Laat u wil
hier op aarde
uitgevoer
word soos in die hemel.
11 Gee
ons die porsie brood
wat ons vir
vandag nodig het.
12 En
vergeef ons ons sondeskuld
soos ons
ook óns skuldenaars
vergewe
het.
13 Bewaar
ons sodat ons
nie aan
verleiding sal toegee nie;
maar bevry
ons van die greep
van die
Bose.
No comments:
Post a Comment